2018 tot 2026 Anders kan ons dit nie stel nie. Dis nie net n vakansie of n kamp nie, dis n totale ervaring. Dis iets wat mens beleef as jy met jou trekvoertuig, meestal n bakkie, en karavaan hier intrek. Dis in der waarheid dat die rooitapyt vir jou uitgerol word. Verwelkomings van ooral oor. … Lees meer Hartenbos ATKV
Outeur: Elize Putter
Koimasis in die Tirasberge is een van die mooiste kampe waar ons nog gekamp het.
Dit was Mei 2016 toe ons in die nag by Koimasiskamp in die Tirasberge van ‘n dreuning wakker skrik. Jou eerste gedagte ‘n trein, maar hier is geen treinspoor nie, net nie ‘n aardbewing nie, maar dan tref dit ons. Ons boswa ruk heen en weer. Ons vrees die tent skeur. My man spring op … Lees meer Koimasis in die Tirasberge is een van die mooiste kampe waar ons nog gekamp het.
Goanikontes
Die plek, vergenoeg van die mistige koue Swakopmund, "waar jy jou pelsjas kan uit trek".
Sandvishawe, suid van Walvisbaai.
Sandvishawe, die versteekte juweel suid van Walvisbaai.
Walvisbaai, die hawe in die woestyn.
Namibië se enigste hawe met ongekende natuurskoon.
Die pad na Walvisbaai
Verskeie paaie lei na Walvisbaai. Maak seker jy kies die regte een.
Weltevredeplaas
Weltevredeplaas, van hier geniet ons die Naukluftberge en die ongerepte Namibwoestyn
Maltahohe:
Maltahohe, waar die karakoelboerdery se hart begin klop het.
Die langpad – N7/B1 noord tot by Mariental
Die N7/B1 tot by Mariental is ons hartspad.
Friemersheim
Die klein landbou gemeenskap 15 km vanaf Groot Brakrivier is aan die voet van die Outeniqua berg gelee. Johann Kretzen van die Berlynse Sending genootskap het die plaas, Gonnakraal in 1869 by sy suster gekoop en 'n skool en 'n kerk gebou. Nadat sy suster in 1872 oorlede is die plaas aan die Nederduits Gereformeerde … Lees meer Friemersheim