Leydsdorp Tussen Gravelotte, Letsitele en Rubbervale (53 km suidoos van Tzaneen) op die grondpaaie vind ons die lank vergete dorpie - ryk aan geskiedenis. 130 jaar gelede was die spookdorpie 'n besige plek - goud is in die Murchisonberge ontdek en dit moes gedelf word. 1888 is die Selati Goudvelde gestig en kort daarna ontstaan … Lees meer In die Voetspore van Paul Kruger
Uncategorized
85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 2)
Ons ry met die B1 in Usakos se rigting. Dis net 161 km, waarvan die meeste teerpad is, tot by ons volgende bestemming. Soos ons vorder skuif ons bestemming in die verte nader. Die woestyn bederf ons met baie mooi gras. Ons draai op die D1918 af en kry later die D3716 (wat erg uitgery … Lees meer 85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 2)
Padstalle en lekker stopplekke langs die langpad.
Soos baie dinge in die lewe is daar ook vereistes waaraan 'n lekker stopplek langs die pad, moet voldoen. Basies moet dit alle verwagtings oortref en jou onmiddelik tuis laat voel. Skoon en netjiese badkamers is ook ononderhandelbaar. Natuurlik kan dit ook binne 'n dorpie wees of sommer op die vlak, waar mens dit glad … Lees meer Padstalle en lekker stopplekke langs die langpad.
Koimasis in die Tirasberge is een van die mooiste kampe waar ons nog gekamp het.
Dit was Mei 2016 toe ons in die nag by Koimasiskamp in die Tirasberge van ‘n dreuning wakker skrik. Jou eerste gedagte ‘n trein, maar hier is geen treinspoor nie, net nie ‘n aardbewing nie, maar dan tref dit ons. Ons boswa ruk heen en weer. Ons vrees die tent skeur. My man spring op … Lees meer Koimasis in die Tirasberge is een van die mooiste kampe waar ons nog gekamp het.
Die langpad – N7/B1 noord tot by Mariental
Die N7/B1 tot by Mariental is ons hartspad.