Leydsdorp Tussen Gravelotte, Letsitele en Rubbervale (53 km suidoos van Tzaneen) op die grondpaaie vind ons die lank vergete dorpie - ryk aan geskiedenis. 130 jaar gelede was die spookdorpie 'n besige plek - goud is in die Murchisonberge ontdek en dit moes gedelf word. 1888 is die Selati Goudvelde gestig en kort daarna ontstaan … Lees meer In die Voetspore van Paul Kruger