85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 1)

Met goeie beplanning kan mens enige reiservaring 3 keer geniet. Eers die navorsing, beplanning en voorbereidings, dan kom die toer en dan die herinneringe en na-betragting. 90 dae is die maksimum wat ons in NamibiĆ« sonder 'n visum kan bly en ons wou dit vanjaar optimaal benut. Die ander ideaal wat ons het, is om … Lees meer 85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 1)