Op Tsumeb het die tyd nou aangestap tot 1 Junie. Van hier kan ons met die C42 Grootfontein toe ry of met die M 75 oor Tsintsabis tot teen die Angolagrens by Nkurenkuru en dan teen die Kavangorivier tot by Rundu. Die pad oor Tsintsabis lyk vir ons die aantreklikste opsie. Die lieflike teerpad is … Lees meer 85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 3)