85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 2)

Ons ry met die B1 in Usakos se rigting. Dis net 161 km, waarvan die meeste teerpad is, tot by ons volgende bestemming. Soos ons vorder skuif ons bestemming in die verte nader. Die woestyn bederf ons met baie mooi gras. Ons draai op die D1918 af en kry later die D3716 (wat erg uitgery … Lees meer 85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 2)

85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 1)

Met goeie beplanning kan mens enige reiservaring 3 keer geniet. Eers die navorsing, beplanning en voorbereidings, dan kom die toer en dan die herinneringe en na-betragting. 90 dae is die maksimum wat ons in Namibië sonder 'n visum kan bly en ons wou dit vanjaar optimaal benut. Die ander ideaal wat ons het, is om … Lees meer 85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 1)

Koimasis in die Tirasberge is een van die mooiste kampe waar ons nog gekamp het.

Dit was Mei 2016 toe ons in die nag by Koimasiskamp in die Tirasberge van ‘n dreuning wakker skrik.  Jou eerste gedagte ‘n trein, maar hier is geen treinspoor nie, net nie ‘n aardbewing nie, maar dan tref dit ons.  Ons boswa ruk heen en weer.  Ons vrees die tent skeur.  My man spring op … Lees meer Koimasis in die Tirasberge is een van die mooiste kampe waar ons nog gekamp het.