Vanjaar was die 25ste jaar herdenking van die skou. Motors uit elke uithoek van die land het hier by mekaar gekom. Die skou terrein is met 10 000 vierkante meter vergroot om die ongeveer 2 000 enjins te huisves. Die totaal van die skougronde was 65 000 vierkante meter. Tydgleuwe vir besoekers is ingedeel om … Lees meer George-ou motorskou 2022
George
Friemersheim
Die klein landbou gemeenskap 15 km vanaf Groot Brakrivier is aan die voet van die Outeniqua berg gelee. Johann Kretzen van die Berlynse Sending genootskap het die plaas, Gonnakraal in 1869 by sy suster gekoop en 'n skool en 'n kerk gebou. Nadat sy suster in 1872 oorlede is die plaas aan die Nederduits Gereformeerde … Lees meer Friemersheim